Wayne Newton

Wayne Newton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carson Wayne Newton
Geboorte 3 April 1942 (1942-04-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wayne Newton (gebore 3 April 1942) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Licence to Kill (1989), The Adventures of Ford Fairlane (1990), Vegas Vacation (1997), en Ocean's Eleven (2001).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search